In gesprek met God
()
About this ebook
Related to In gesprek met God
Related ebooks
Wanneer God jou vashou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHeeltyd by God Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNie van hoorsê nie, Here Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDank God vir die dag wat Jesus jou plek ingeneem het Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSalf vir jou seerkry: Die pad van genesing n Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWare verhale van vergifnis: Loop die pad na herstel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFlentermens word heelmens Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ewigheid in my hart: 'n Gebed vir elke dag uit die Psalms Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLaat u Naam geheilig word: Leer ken 24 van God se Name Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk Sal Weer 'n Loflied Sing Rating: 5 out of 5 stars5/5Tussen angs en sekerheid: Gedagtes rondom gebed Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStukkies van die hemel op aarde: Om God in die alledaagse te sien Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoe Om Vervul Te Wees Met Die Heilige Gees Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnbeskryflike genade Rating: 4 out of 5 stars4/5'n Palet vol vreugde: 366 dagstukkies Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Uur van lig: 365 Dagstukkies vir vroue Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSamba: Reise met reënboë en ritmes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDraers van die Lig: 200 oordenkings vir vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStories uit 'n Straat Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie groot gebedeboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWanneer woorde ontbreek: Hoe om te troos in tye van verlies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPadlangs Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOorkom jou vrees: Oordenkings oor hoe om vreesloos te leef Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Laaste sewe dae Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPastoor Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStroomop Rating: 0 out of 5 stars0 ratings40 dae tot hoop: 'n Reis deur Lydenstyd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTerug na die Ou Testament Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWanneer water wyn word Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for In gesprek met God
0 ratings0 reviews
Book preview
In gesprek met God - Milanie Vosloo
Op soek na God
Hoe kry ek U?
Here, ek soek maniere om U te vind …
die een deel van my smag na U,
terwyl die ander deel van U wegskram.
Is dit onkunde, sonde en vrees?
Ja, Here, ek is soms báng vir U
– soos ’n kind vir sy pa.
Wys my asseblief Uself, Here.
Maak my vry van my skuld, twyfel en vrees
totdat daar ruimte is vir U.
Help my onthou: Al die jare sonder U
hoef nie in die plek te staan
van ’n lewe saam met U nie.
Hier is ek, Here.
Ek kan nie self glo nie … maar U kan my láát glo.
Ek kan nie verander nie; omskep U my.
U kán my ’n nuwe lewe gee …
nuwe denke, ’n nuwe gees, ’n nuwe liggaam.
Vader, maak my volkome nuut.
Waar is U?
Mense wonder oor U,