Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

2017 Britse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2017 Formula 1 Rolex British GP
Datum 16 Julie 2017
Plek Silverstone
Voorste wegspringplek
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:26.600
Vinnigste ronde
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:30.621 (rondte 48)
Podium
1 Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Valtteri Bottas Mercedes AMG
3 Kimi Räikkönen Ferrari

Die 2017 Formule Een Britse Grand Prix is op 16 Julie 2017 op die Silverstone-renbaan in Silverstone, Engeland gehou. Dit was die tiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Lewis Hamilton van Mercedes het sy vyfde "Grand Slam" in hierdie Grand Prix behaal. Dit is vir voorste wegspringplek, vinnigste rondtetyd, leier van al die rondtes en uiteindelike wenner.

Bande

[wysig | wysig bron]

Bandverskaffer Pirelli het spanne verskaf met die sagte, medium en harde samestellings van die P-Zero band - die drie hardste samestellings beskikbaar - vir die wedren, asook twee soorte reënbande.

Bande vir gebruik te Silverstone
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Sag

Medium

Hard

Tussen-in

Reën

Oefensessies

[wysig | wysig bron]

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:29.106
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:29.184
3 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:29.604
4 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:29.942
5 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:30.137
6 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:30.517
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:28.496
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:28.543
3 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:28.828
4 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:28.956
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:29.098
6 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:29.586
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:28.063
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:28.095
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:28.137
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:28.732
5 27 Nico Hülkenberg Renault 1:29.480
6 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:29.612

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:39.069 1:27.893 1:26.600 1
2 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:40.455 1:28.992 1:27.147 2
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:39.962 1:28.978 1:27.356 3
4 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:39.698 1:28.732 1:27.376 9[1]
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:38.912 1:29.431 1:28.130 4
6 27 Nico Hülkenberg Renault 1:39.201 1:29.340 1:28.856 5
7 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:42.009 1:29.824 1:28.902 6
8 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:39.738 1:29.701 1:29.074 7
9 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:40.011 1:30.105 1:29.418 8
10 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:42.042 1:29.966 1:29.549 10
11 30 Jolyon Palmer Renault 1:41.404 1:30.193 11
12 26 Daniil Kvyat Toro Rosso 1:41.726 1:30.355 12
13 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 1:37.598 1:30.600 20[2]
14 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso 1:41.114 1:31.368 13
15 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 1:41.874 1:31.482 14
16 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:42.573 15
17 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:42.577 16
18 94 Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 1:42.593 17
19 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:42.633 18
20 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:42.966 19[3]
107% tyd: 1:44.429
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2017 Britse Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2017 Britse Grand Prix

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 51 1:21:27.430 1 25
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 51 +14.063 9 18
3 7 Kimi Räikkönen Ferrari 51 +36.570 2 15
4 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 51 +52.125 4 12
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 51 +1:05.955 19 10
6 27 Nico Hülkenberg Renault 51 +1:08.109 5 8
7 5 Sebastian Vettel Ferrari 51 +1:33.989 3 6
8 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 50 +1 ronde 7 4
9 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 50 +1 rondte 6 2
10 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 50 +1 rondte 14 1
11 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 50 +1 rondte 8
12 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 50 +1 rondte 16
13 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 50 +1 rondte 10
14 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 50 +1 rondte 18
15 26 Daniil Kvyat Toro Rosso 50 +1 rondte 12
16 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 50 +1 rondte 15
17 94 Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 50 +1 rondte 17
DNF 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 32 Enjin 20
DNF 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso 0 Ongeluk 13
DNS 30 Jolyon Palmer Renault 0 Hidrolies 11

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Plek No. Renjaer Span Punte
1 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 177
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 176
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 154
4 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 117
5 5 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 98
6 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 57
7 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 52
8 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 43
9 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 29
10 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 26
11 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 23
12 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 18
13 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 18
14 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 11
15 94 Vlag van Duitsland Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 5
16 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 4
17 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 2

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Plek Span Punte
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 330
2 Vlag van Italië Ferrari 275
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 174
4 Vlag van Indië Force India-Mercedes 95
5 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 41
6 Vlag van Italië Toro Roso-Renault 33
7 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 29
8 Vlag van Frankryk Renault 26
9 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 5
10 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda 2

Verwysings

[wysig | wysig bron]