Kevin Magnussen
Kevin Magnussen | |
---|---|
Magnussen in 2016
| |
Geboortedatum | 5 Oktober 1992 |
Geboorteplek | Roskilde, Denemarke |
Nasionaliteit | Deen |
Verwant aan | Jan Magnussen (vader) |
Ou span(ne) | McLaren-Mercedes Renault Sport F1 |
Span in 2024 | Haas F1 |
Motornommer | 20 |
Inskrywings | 105 (104 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 0 |
Podiums | 1 |
Loopbaanpunte | 202 |
Voorste wegspronge | 1 |
Vinnigste rondtes | 3 |
Eerste F1-wedren | 2014 Australiese Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2024 Aboe Dhabi Grand Prix |
Laaste seisoen | 2024 |
Verlede jaar plek | 15de (16 punte) |
Kevin Magnussen (* Roskilde, 5 Oktober 1992) is 'n Deense beroepsrenjaer. Magnussen was (saam met Nyck de Vries en Stoffel Vandoorne) 'n lid van McLaren se Young Driver Programme. Hy is die seun van die voormalige Formule Een-renjaer, Jan Magnussen. In 2022 het Magnussen weer by Haas aangesluit op 'n multijaarkontrak.
Formule Een-loopbaan
[wysig | wysig bron]In November 2012 het Magnussen sy eerste ervaring in 'n Formule 1-motor gehad, toe hy vir McLaren aan toetse deelgeneem het het tydens die "Young Driver"-toets in Aboe Dhabi by die Yas Marina-baan. Hy het die vinnigste tyd tydens die driedaagse sessie opgestel. Hy het genoeg kilometers afgelê om vir ’n FIA-superlisensie te kwalifiseer. 'n Jaar later is hy toegelaat om die "Young Driver"-toets af te lê, maar toe in Silverstone saam met Gary Paffett en Oliver Turvey.
Nadat die gereelde McLaren-jaer Sergio Pérez sy vertrek uit die span op 13 November 2013 aangekondig het, het McLaren 'n dag later aangekondig dat Magnussen sy plaasvervanger in 2014 sou wees.[1] Hy het Jenson Button se spanmaat geword.
In sy eerste wedren op die Albert Parkstraatbaan het Magnussen reeds in die derde plek geëindig. Nadat Daniel Ricciardo ná die wedren gediskwalifiseer is, skuif Magnussen op na die tweede plek, wat ooreenstem met Jacques Villeneuve se prestasie in die 1996 Australiese Grand Prix. Hy het 'n gemiddelde debuutseisoen gehad en in die elfde plek in die kampioenskap geëindig. Dit was egter nie genoeg vir hom om ook in 2015 vir McLaren te ry nie. Op 11 Desember 2014 is aangekondig dat Fernando Alonso sy plek ingeneem het en Magnussen 'n toets- en reserwejaer vir die span geword het.[2] Alonso het voor die seisoen tydens 'n toetssessie by die Circuit de Barcelona-Catalunya gebots en is op doktersadvies nie toegelaat om in die eerste wedren in Australië te jaag nie, en Magnussen het hom vervang.[3]
Magnussen het sy terugkeer na Formule 1 in 2016 gemaak toe hy Pastor Maldonado by die Renault F1-span vervang het, waar hy saam met Jolyon Palmer meegeding het.[4]
In 2017 is Magnussen by Renault deur Nico Hülkenberg vervang. Hy het toe na die Haas-span verskuif om Esteban Gutiérrez te vervangen.[5]
Aan die einde van die 2020-seisoen het Magnussen die Haas F1-span verlaat.[6] Van ’n finale afskeid sou daar egter nie sprake wees nie. Magnussen is deur Haas teruggebring vir die 2022-seisoen om die plek van die Rus Nikita Mazepin in te neem.[7]
Formule Een-uitslae
[wysig | wysig bron]
|
|
Jaar | Inskrywer | Onderstel | Enjin | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | Plek | Punte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
2014 | McLaren Mercedes | McLaren MP4-29 | Mercedes PU106A 1.6 V6 t | AUS 2 |
MAL 9 |
BHR DNF |
CHN 13 |
SPA 12 |
MON 10 |
KAN 9 |
OOS 7 |
GBR 7 |
DUI 9 |
HON 12 |
BEL 12 |
ITA 10 |
SIN 10 |
JPN 14 |
RUS 5 |
VSA 8 |
BRA 9 |
ABU 11 |
11 | 55 | |||||
2016 | Renault Sport F1 | Renault R.S.16 | Renault R.E.16 1.6 V6 t | AUS 12 |
BHR 11 |
CHN 17 |
RUS 7 |
SPA 15 |
MON DNF |
KAN 16 |
EUR 14 |
OOS 14 |
GBR 17 |
HON 15 |
DUI 16 |
BEL DNF |
ITA 17 |
SIN 10 |
MAL DNF |
JPN 14 |
VSA 12 |
MEX 17 |
BRA 14 |
ABU DNF |
16 | 7 | |||
2017 | Haas | Haas VF-17 |
Ferrari 062 1.6 V6 t | AUS DNF |
CHN 8 |
BHR DNF |
RUS 13 |
SPA 14 |
MON 10 |
KAN 12 |
AZE 7 |
OOS DNF |
GBR 12 |
HON 13 |
BEL 15 |
ITA 11 |
SIN DNF |
MAL 12 |
JPN 8 |
VSA 16 |
MEX 8 |
BRA DNF |
ABU 13 |
14 | 19 | ||||
2018 | Haas | Haas VF-18 |
Ferrari 062 EVO 1.6 V6 t | AUS DNF |
BHR 5 |
CHN 10 |
AZE 13 |
SPA 6 |
MON 13 |
KAN 13 |
FRA 6 |
OOS 5 |
GBR 9 |
DUI 11 |
HON 7 |
BEL 8 |
ITA 16 |
SIN 18 |
RUS 8 |
JPN DNF |
VSA DSQ |
MEX 15 |
BRA 9 |
ABU 10 |
9 | 56 | |||
2019 | Haas | Haas VF-19 |
Ferrari 064 1.6 V6 t | AUS 6 |
BHR 13 |
CHN 13 |
AZE 13 |
SPA 7 |
MON 14 |
KAN 17 |
FRA 17 |
OOS 19 |
GBR DNF |
DUI 8 |
HON 13 |
BEL 12 |
ITA DNF |
SIN 17V |
RUS 9 |
JPN 15 |
MEX 15 |
VSA 18 |
BRA 11 |
ABU 14 |
16 | 20 | |||
2020 | Haas | Haas VF-20 |
Ferrari 065/6 1.6 V6 t | OOS DNF |
STI 12 |
HON 10 |
GBR DNF |
70J DNF |
SPA 15 |
BEL 17 |
ITA DNF |
TOS DNF |
RUS 12 |
EIF DNF |
POR 13 |
EMI DNF |
TUR 17 |
BAH 17 |
SAK 15 |
ABU 18 |
20 | 1 | |||||||
2022 | Haas | Haas VF-22 |
Ferrari 066/7 1.6 V6 t | BHR 5 |
SAU 9 |
AUS 14 |
EMI 8 9 |
MIA 16† |
SPA 17 |
MON DNF |
AZE DNF |
KAN 17 |
GBR 10 |
OOS 7 8 |
FRA DNF |
HON 16 |
BEL 16 |
NED 15 |
ITA 16 |
SIN 12 |
JPN 14 |
VSA 8 |
MXS 17 |
SAP DNFP |
ABU 17 |
13 | 25 | ||
2023 | Haas | Haas VF-23 |
Ferrari 066/10 1.6 V6 t | BHR 13 |
SAU 10 |
AUS 17† |
AZE 13 |
MIA 10 |
MON 19† |
SPA 18 |
KAN 17 |
OOS 18 |
GBR DNF |
HON 17 |
BEL 15 |
NED 16 |
ITA 18 |
SIN 10 |
JPN 15 |
KAT 14 |
VSA 14 |
MXS DNF |
SAP DNF |
LSV 13 |
ABU 20 |
19 | 3 | ||
2024 | Haas | Haas VF-24 |
Ferrari 066/10 1.6 V6 t | BHR 12 |
SAU 12 |
AUS 10 |
JPN 13 |
CHN 16 |
MIA 19 |
EMI 12 |
MON DNF |
KAN 12 |
SPA 17 |
OOS 8 |
GBR 12 |
HON 15 |
BEL 14 |
NED 18 |
ITA 10 |
AZE |
SIN 19† |
VSA 711 |
MXS 7 |
SAP WD |
LSV 12 |
KAT 9 |
ABU 16V |
15de | 16 |
Jaar | Inskrywer | Onderstel | Enjin | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | Plek | Punte |
† Kon nie die ren voltooi nie, maar is geklassifiseer omrede hy meer as 90% van die wedrenafstand afgelê het.
* Seisoen nog aan die gang.
Galery
[wysig | wysig bron]-
Magnussen in die 2014 Britse Grand Prix
-
Magnussen in die 2016 Maleisiese Grand Prix
-
Magnussen bestuur vir Haas in die 2017 Maleisiese Grand Prix
-
Magnussen in die 2018 Oostenrykse Grand Prix
-
Magnussen in die 2019 Kanadese Grand Prix
-
Magnussen by die 2020 Formule Een voor-seisoentoetse.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (nl) McLaren bevestig Magnussen in 2014
- ↑ (nl) Officieel: Alonso en Button racen in 2015 voor McLaren
- ↑ (nl) Alonso niet aan de start in Australië, Magnussen valt in
- ↑ (nl) Renault presenteert Magnussen als opvolger Maldonado
- ↑ (nl) Haas bevestigt line-up voor 2017: Grosjean en Magnussen
- ↑ (en) "Haas F1 Team Statement". Haas F1 Team. 22 Oktober 2020.
- ↑ (nl) Sensationele Formule 1-comeback voor Kevin Magnussen