Tunis
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Tunisië |
Governorate | Tunis |
Koördinate | 36°48′N 10°11′O / 36.800°N 10.183°O |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 212,63 vk km |
Hoogte bo seevlak | 4 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 2 256 320 |
- Bevolkingsdigtheid | 9 406/vk km |
Tydsone | UTC +1 |
Burgemeester | Seifallah Lasram |
Tunis (Arabies: تونس Tūnis ) is die hoofstad en grootste stad van Tunisië. Die stad het 'n bevolking van 1 958 782 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 212,63 km². Dit is in die noordooste van Tunisië aan die kus van die Middellandse See geleë. Die Medina van Tunis en die argeologiese terrein van Kartago is in 1979 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tunis.
- (en) (fr) Amptelike Unesco-bladsy oor die Medina van Tunis
- (en) (fr) Amptelike Unesco-bladsy oor die ruïnes van Karthago