Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Yamoussoukro

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Yamoussoukro

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Ivoorkus Ivoorkus
 Streek Lacs
 Koördinate 06°49′N 05°17′W / 6.817°N 5.283°W / 6.817; -5.283
 Stigting 1901
 Oppervlakte:  
 - Totaal 3 500 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 200 659
 - Bevolkingsdigtheid 148,5/vk km
 Tydsone UTC +0
 - Somertyd UTC +0
 Burgemeester Augustin Thiam
 Amptelike webwerf Amptelike webwerf
Kleurvolle baoulé-doeke wat in Yamoussoukro gemaak word

Yamoussoukro is sedert 1983 die hoofstad van Ivoorkus. Die stad het 'n oppervlakte van 3 500 km² en in 2005 was die bevolking 200 659.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Yamoussoukro.
  • (fr) Amptelike webwerf
  • (en) "Yamoussoukro". Encyclopædia Britannica. Besoek op 21 Augustus 2024.