Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

appel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Verskillende soorte appels (1).
Enkelvoud Meervoud
  appel     appels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  appeltjie     appeltjies  
IPA: [ˈɑpəɫ], meervoud: [ˈɑpəɫs]
ap•pel
اَپِلْ , meervoud: اَپِلْسْ
  1. (vrugte) Soet, vlesige vrug (op Wikispecies Malus domestica).
  2. Vuis.
  1. Volgens oorlewering het Wilhelm Tell, 'n legendariese boogskutter van Switserland, in 1307 'n appel met 'n enkele pyl van sy kruisboog van sy seun se kop afgeskiet.
  2. Sy swaai al weer appels op die speelgrond.
«'n Appeltjie te skil.»
Iemand uittrap of redeneer oor 'n saak.
«Die appel val nie ver van die boom af nie»
Die geaardheid van die ouers word deur die kinders oorgeërf.

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor appel.


Enkelvoud Meervoud
  appel m     eppel  
IPA: [ˈɑ˦pəɫ], meervoud: [ˈæ˦˨pəɫ]
Appel, 'n vrug.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord appel m appels,
  appelen 
Verkleinwoord appeltje,
  (Vlaams:)
  appelke
appeltjes,
  (Vlaams:)
  appelkes
IPA: [ˈɑpəɫ], meervoud: [ˈɑpəɫs; ˈɑpələ(n)]
(vrugte) Appel, 'n vrug.