Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Erasmuskloof

Koördinate: 25°48′52″S 28°16′0″O / 25.81444°S 28.26667°O / -25.81444; 28.26667
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Erasmuskloof
Die Erasmuskasteel of ou Spookhuis (gebou in 1903)
Die Erasmuskasteel of ou Spookhuis (gebou in 1903)
Erasmuskloof is in Gauteng
Erasmuskloof
Erasmuskloof
 Erasmuskloof se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°48′52″S 28°16′0″O / 25.81444°S 28.26667°O / -25.81444; 28.26667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal4,01 km2 (1,55 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal5 406
 • Digtheid1 348/km2 (3 490/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense73.6%
 • Indiërs/Asiërs0.9%
 • Bruin mense1.7%
 • Swart mense21.9%
 • Ander1.9%
Taal (2011)
 • Afrikaans 63.1%
 • Engels 18.2%
 • Noord-Sotho 2.8%
 • Tswana 2.7%
 • Ander 13.2%
Poskode (strate)
0181
Skakelkode012

Erasmuskloof is 'n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Erasmuskloof is geleë tussen die woonbuurte Elarduspark, Erasmusrand, Constantiapark en Wingate Park.

Die voorstad is bekend vir sy uitsig op die Erasmuskasteel (foto regs), of die ou Spookhuis, wat reeds in 1903 daar verrys het. Die hedendaagse inkopiesentrum staan dan ook bekend as Castle Walk.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Erasmuskloof". Sensus 2011.


Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.