Saulsville
Voorkoms
Saulsville | |
---|---|
Koördinate: 25°46′24″S 28°04′17″O / 25.77333°S 28.07139°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Stigting | 1939 |
Oppervlak | |
• Totaal | 8,66 km2 (3,34 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 105 208 |
• Digtheid | 12 149/km2 (31 470/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 99.1% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 45.1% |
• Tsonga | 15.5% |
• Zoeloe | 7.0% |
• Tswana | 6.9% |
• Ander | 25.5% |
Skakelkode | 012 |
Saulsville is 'n township wes van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Atteridgeville in die ooste, Laudium in die suide en Lotus Gardens aan die noordekant.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Saulsville". Sensus 2011.