Lynnwood Park
Voorkoms
Lynnwood Park | |
---|---|
Koördinate: 25°46′30″S 28°17′30″O / 25.77500°S 28.29167°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Hoofplek | Pretoria |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,22 km2 (0,08 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 305 |
• Digtheid | 1 386/km2 (3 590/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 85,6% |
• Indiërs/Asiërs | 2,6% |
• Swart mense | 10,5% |
• Ander | 1,3% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 72,8% |
• Engels | 11,8% |
• Tswana | 4,9% |
• Ndebele | 1,6% |
• Ander | 8,9% |
Lynnwood Park is 'n klein voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Dit is tussen Lynnwood Glen en Faerie Glen geleë.
Die ingang na die Faerie Glen-natuurreservaat, met sy vele staproetes, lê direk noord van Lynnwood Park.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Lynnwood Park". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.