Lynnwood
Voorkoms
Lynnwood | |
---|---|
Voorstad | |
Koördinate: 25°46′S 28°16′O / 25.767°S 28.267°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,39 km2 (0,92 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 2 871 |
• Digtheid | 1 201/km2 (3 110/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 0081 |
Skakelkodes | 012 |
Lynnwood is 'n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Lynnwood is geleë tussen Hatfield, Brooklyn, Menlopark en Die Wilgers.
Die voorstad se naam is, soos ook Brooklyn en Menlopark, heel waarskynlik afkomstig van gelyknamige plekke in die VSA.
Hatfield | LC de Villiers Sportveld | Val de Grace, Meyerspark | ||
Brooklyn | Lynnwood Manor, Lynnwoodrif | |||
Lynnwood | ||||
Waterkloof | Menlopark | Lynnwood Glen, Garsfontein |
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.